Up 1 Level

Serendipity Dec 03

[Home]  [4x4 Home]  [Places Visited]  [General]  [Cars]

Carel het vir ons n trippie georganize na Serendipity in Desember 2003. Was n heel lekker kuiertjie in die bos. Die 4x4 gedeeltes was nie te rof nie, behalwe dat ons die bakkie se enjin versuip het in die water en een bultjie wat bietjie traksie probleme gegee het. Onder is n paar fotos wat ek geneem het, hopelik sal Carel eendag die ander vir my stuur van sy kamera.

1 maak reg vir die pad

2 kamera man

3 harde beplanning

4 bier tyd

5 noodstop

6 fixup

7 dis die ding

8 kom ons doen die ding

[Home] [4x4 Home] [Group Trips] [Other trips] [Short outings] [General Section] [Places visited] [General pictures] [Cars]