2006 Engelbrecht VSA toer
My ouers asook Carel en Ella het vir Teresa en my kom kuier van 15 April tot 5 Mei in 2006. Of sal ek se hulle het ‘n bietjie die VSA kom toer.
Die agenda was bietjie druk. Na ‘n rusdag by ons plek is ons na Lake Tahoe toe. Van daar na Yosemite en toe Death Valley. Las Vegas en Grand Canyon was volgende op die lys. ‘n Oorslaap in Las Vegas op pad terug huis toe. Laastens a vinnige draai deur San Francisco en die Redwood Forest in California. Hopelik sal ek eendag tyd kry om bietjie by te las, maar ek is seker hulle sal self die stories kan vertel.
Onder is fotos van die vlug na die VSA. |